SONDAg 8 Okt 2006
Suiderkruis
Aanddiens
LITURGIE
WIE |
WAT |
DETAIL |
BORD/MUSIEK |
|
Vooraf musiek |
|
Afkondig / program |
Liturg |
Welkom & groet |
|
welkom |
Liturg |
Gebed |
|
Stilgebed |
Liturg |
Oproep tot lof |
Psalm 104:31-34 |
|
MG |
Lof |
My God is so groot Aan die koning van die eeue 634 Our Lord God Majesteit 900 Ancient of Days 623 Ps 89 Our God is an awesome God 631 Here God almagtig 778 There is none like you 1022 |
8000 634 953 900 623 631 631 778 1022 |
Liturg |
Oproep tot aanbidding |
|
|
MG |
Aanbidding |
|
|
|
|
Record aan |
Klank: Record |
Ouderling |
Voorbidding |
|
|
Liturg |
Skriflesing |
|
Skrif |
Liturg |
Preek |
|
Preek |
Almal |
Toewyding |
|
Stilgebed |
Liturg |
Gebed |
|
Stilgebed |
|
|
Record af |
Klank: Stop Record |
Diakens |
Offergawe |
Afkondings op bord |
afkondig |
Liturg |
Afkondigings |
|
|
MG |
Lied |
I lift my hands 801 |
801 |
Liturg |
Seën |
|
|
Heer, God almagtig 781
Vader Seun Heilige Gees 1050
PREEKSKETS
Inleiding
Tema: Hoe oud is God? Waar kom God vandaan?
Johan Heyns:
“Hoe kan ‘n mens oor God praat - ‘n skepsel oor sy Skepper, ‘n sondige mens oor ‘n heilige God? Moet die geïnspireerde raad van die profeet Habakuk: “swyg voor Hom o ganse aarde!” (2:20) nie liewer gevolg word nie? Sal daar in ‘n swye oor God nie groter reg aan Hom geskied nie?” (Dogmatiek p37)
Tog: Ps 100:1
“Juig voor die Here, o gande aarde!”
Ons mag oor God praat.
Maar ons moet weet wanneer om stil te bly.
‘N Swygende spreke - ‘n spreke wat by God pas.
Salomo: oor tempel...
“‘n Vaste plek vir U om ewig in te woon” (1 Kon 8:13)
x
“Sou God werklik op aarde woon? Kyk, die hemel, ja die hoogste hemel kan U nie bevat nie, hoeveel minder hierdie huis wat ek gebou het?” (1 Kon 8:27)
Hoe oud is God?
Michael Angelo
Uitgebeeld as ouer man met baard
Hoe oud is God?
Uitbeelding van Job se vriende
Uitgebeeld as ouer man met baard
Hoe oud is God?
Uitbeelding van kruis
Uitgebeeld as ouer man met baard
Hoe oud is God?
Horlosie
- Beginpunt en eindpunt
- lyn en sirker
Waar kom God vandaan?
Laat daar lig wees!
Uitspansel
Hemelliggame
God laat reën
Diere
Mense
Aarde: rusbank vir Sy voete
Niemand weet waar kom God vandaan nie!
• Die Bybelskrywers het nie geweet nie
• Die Natuurwetenskap het nie ‘n antwoord nie.
Bybel se begin: “In die begin was die aarde woes en leeg...EN GOD het gesê...”
• Probeer nie verduidelik waar kom God vandaan nie.
• Probeer dit nie verstaan nie.
• God was net daar.
Grafiese voorstelling van God - tyd - God
Oral in die Bybel lees ons:
• U is van ewigheid tot ewigheid.
• U is van geslag tot geslag.
• Openbaring: U is die begin en die einde.
• God was nie by die begin al daar nie.
• Hy is self die begin.
• As Hy nie daar was nie was daar niks nie.
• Omdat Hy daar is, is bestaan ons vandag.
Is daar ander gode ook?
Skildery 1550: Banquet of the gods
Is daar ander gode ook?
Man wat ander gode aanbid?
Goeie vraag: bestaan daar ander gode?
Ons onmiddellike reaksie is om te sê: Daar bestaan nie nader gode nie!
Wat sê die Bybel?
Gen 35:2 Toe sê Jakob aan sy huisgesin en aan almal wat by hom was: Verwyder die vreemde gode wat onder julle is, en reinig julle en trek ander klere aan;
Exo 12:12 Want Ek sal in hierdie nag deur Egipteland trek en al die eersgeborenes in Egipteland tref, van mense sowel as van diere. En Ek sal strafgerigte oefen aan al die gode van Egipte, Ek, die HERE.
Zep 2:11 Vreeslik sal die HERE teen hulle wees, want Hy laat al die gode van die aarde wegkwyn; sodat hulle Hom kan aanbid elkeen uit sy woonplek, al die kuslande van die nasies.
Skepping:
• Volk kom in Babilonie
• In Babilonië elke jaar ‘n fees vir Marduk.
• Babiloniërs glo dis Marduk wat hulle laat wen het.
• Vier elke jaar die fees van Marduk.
• Marduk het vir Aspu verslaan en uit ‘n deel van haar lyf die aarde gemaak.
• Babiloniërs vertel vir Israel: Marduk is die magtige here wat oorwin het. (Konig p81)
• Nou gebeur daar in Israel ‘n interessante ding.
• Hulle beskryf die ander gode as die chaosmagte.
• Die God van Israel oorwin die chaosmagte.
• Hy maak ‘n nuwe skepping.
• Hierdie voorstelling in Job 9:36-38, Ps 74, Ps 89, Ps 104, Ps 148, Jes 51:9, Jer 5:22
• Ps 74:13 “Koppe van die monsters in die see vernietig” en “Koppe van die Leviatan verpletter”
• Psalm 89: “Monster Rahab verbrysel”
• Dus: Ontken nooit dat daar ander gode is nie.
• Maar: Verkondig dat hulle God sterker is as die ander gode.
Probleem:
• As ons aan die woord “god” of “gode” dink, dink ons dis ons GOD se naam.
• Ons dink ons God se naam is GOD.
• Daarom opstandig as iemand in ‘n fliek se “God”
• Oortreding van die derde gebod.
Belangrik:
• Ons God se naam is nie GOD nie.
• Die woord God en gode is ‘n soortnaam, nie ‘n eie naam nie.
• As Moses vir die Here vra wie Hy is, antwoord HY “Jahwe”
• Sy naam is Jahwe (Jagwe)
• Daarom het hulle hierdie naam vermy.
• Hierdie naam beteken: Die Een wat is, die Synde, die werklikheid.
Wat dan van die woord Here?
• Here is ook nie ‘n eienaam nie.
• Here is ‘n aanspreekvorm of titel.
• Dit kon beteken meneer of baas of eienaar.
• Baie keer het mense vir Jesus Here genoem.
• Maar hulle het vir hulle base by die wek ook “here” gesê.
Sy Naam is Jahwe.
Hierdie naam mag nie misbruik word nie.
Hierdie naam is heilig.
Nou kom ons terug by die vraag: Is daar ander gode ook?
• Ja!
• Daar is prente of beelde of mitiese karakters wat deur mense “god” genoem word.
• Die Hindoes het 33,5 miljoen van hulle.
• Dis hulle gode.
• Wat is die verskil tussen ons GOD en hulle gode?
• Ons God leef!
• Hy doen dinge!
• Hy red mense!
• Voorbeeld: Elia op Karmelberg
• Moses en towenaars van Egipe.
Moses: Exo 15:11 o HERE, wie is soos U onder die gode? Wie is soos U, verheerlik in heiligheid, gedug in roemryke dade, een wat wonders doen?
Hoe sterk is God?
Twee dinge wat die ander gode nie kan doen nie:
• Skep (uit niks) - met ‘n woord
• Sterf en opstaan